Die sosiale gevolge van die aanvaarding van sekulêre lewenswaardes

Die sosiale gevolge van die aanvaarding van sekulêre lewenswaardes.

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

2 Responses to Die sosiale gevolge van die aanvaarding van sekulêre lewenswaardes

  1. Gert sê:

    Wat beteken Gnostisisme?

    • Hallo Gert,

      Hier is ‘n kort beskrywing van Gnostisisme wat ek op Wikipedia (http://af.wikipedia.org/wiki/Gnostisisme:_Leerstellings) raakgeloop het:
      “Gnostisisme is ‘n mistieke godsdiens en filosofie wat elemente bevat van onder meer die okkultisme, Oosterse mistisisme, astrologie, toorkuns, Judaïsme, Christelike leer, Griekse filosofie en selfs Zoroastrisme. Die term Gnostisisme is afgelei van die Griekse woord gnosis wat ‘kennis’ beteken. Gnostisiste glo dat die mens se siel, wat deel is van die godheid of Gees van God, in die fisieke wêreld vasgevang is en net daaruit kan ontsnap en na sy goddelike oorsprong kan terugkeer deur spesiale kennis (gnosis).”

      Hier (http://www.spiritualiteit.co.za/artikel-gnostisisme-toe-en-nou.php) is een van my artikels waarin ek kortliks die verskille tussen Gnostisisme en tradisionele Christelike idees verduidelik.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s