Twee idees wat ʼn aansienlike bydrae gelewer het tot die agteruitgang in Suid-Afrika

Twee idees wat ʼn aansienlike bydrae gelewer het tot die agteruitgang in Suid-Afrika.

In my nuutste artikel bespreek ek twee mooiklinkende idees wat alreeds baie Suid-Afrikaners se emosies, optredes en denkwyses, wesenlik beïnvloed het. Ongelukkig het hierdie idees ʼn oorweldigende verlammende invloed op hulle gehad. Baie Suid-Afrikaners is deesdae apaties en traag om doeltreffend weerstand te bied teen korrupte politici en teen die toenemende geweldsmisdade, uitsigloosheid en verval.

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s