Spraakvryheid??

suppress_free_speech

Ek het al dikwels in my artikels vaagweg verwys na “die Geldmag” en die invloed van sekere internasionale belangegroepe by politici se besluitneming. Ek het ook al dikwels die Christendom se tradisionele dogmas gekritiseer, maar ek het besef dat daar sekere onderwerpe is wat méér taboe is en dat mens op gevaarlike terrein beweeg sodra jy sou waag om inligting daaroor aan andere bekend te maak. Wanneer mens byvoorbeeld te veel getuienis oor die identiteit en handelinge van sekere ryk en magtige persone bekendmaak, gebeur dit dikwels dat jy beswadder en belaster word deur óf oningeligte mense, óf mense wat doelbewus jou lewe versuur. As gevolg hiervan het ek eergister my Facebook-rekening gedeaktiveer.

Hier is my laaste drie plasings op Facebook:

Eerste plasings:

I will deactivate my Facebook account within the next couple of days. Social media such as Facebook can be used to share important alternative information. This information is usually suppressed and is not disseminated by the mainstream media. For many years I spent many hours in vain to share important information regarding religion and politics. As a result, I was insulted and falsely accused – accusations ranging from “Jaco is the son of Satan” to “Jaco is a racist and an ‘anti-Semite’”. Today I regret wasting my time on so many people that caused me harm.

Ek sal my Facebook-rekening binne die volgende paar dae deaktiveer. Sosiale media soos Facebook kan veral gebruik word om alternatiewe en onderdrukte inligting, wat nié deur die hoofstroommedia versprei word nie, met mense te deel. Ek het vir baie jare tevergeefs baie ure gespandeer om belangrike inligting aangaande veral godsdiens en die politiek, met almal hier te deel. As gevolg hiervan is ek beledig en vals beskuldig – beskuldigings wat gewissel het vanaf “Jaco is die seun van Satan”, tot “Jaco is ʼn rassis en anti-Semiet”. Vandag is ek bitter spyt dat ek soveel van my tyd hier gemors het.

Tweede plasing:

Om jou Facebook-rekening te deaktiveer is nie dieselfde as om heeltemal jou rekening te verwyder nie. Ek sal heel waarskynlik lateraan besluit om my rekening weer te aktiveer. Ek gaan nog steeds voort met my lees- en skryfwerk, maar ek besef dat ek nooit sal kan geldmaak daarmee nie. Ek beplan daarom om my toekomstige boek gratis aan mense beskikbaar te stel en sal dit dan ook (heel waarskynlik) op Facebook adverteer. Ek het ook besef dat die lasterlike verwysings na “Jaco die rassis, ‘conspiracy nut’ en Jodehater” op Facebook, ook nie maatskappye eintlik sal aanmoedig om aan my – as 50-jarige blanke man, werk te verskaf nie. Vandaar my besluit om maar liewer voorlopig my rekening te deaktiveer.

Derde plasing:

Because of moronic, slanderous @#$%! such as the statement, “Jaco is an anti-Semite who hates all Jews because he believes that there is a tiny minority of rich and powerful Jewish people in the world”, I might never be able to get a job again. There are millions of South Africans who sincerely believe that the Devil is to blame for all the woes in this country, but how many of them will lose their jobs because of this? How many people all over the world have lost their incomes and are rotting in jail because they dared to mention the objective, scientific fact that there are a tiny minority of powerful Zionist racists who use their control over the mainstream media to influence millions of people’s opinions??

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

One Response to Spraakvryheid??

  1. Terug pieng: Spraakvryheid?? | Blog aangaande Spiritualiteit en Gnostisisme

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s