Die Afrikaanse Protestantse Kerk verklaar dat NGK se sinode besluit die evangelie in gedrang bring.

Source: Die Afrikaanse Protestantse Kerk verklaar dat NGK se sinode besluit die evangelie in gedrang bring.

My onlangse vraag aan die Fundamentalistiese Christen (en Jong-Aarde Kreasionis!) Henriëtta Klaasing:

 

Henriëtta. Dis voor die hand liggend dat die NG Kerk toenemend wegbeweeg vanaf ʼn meer letterlike en eng verstaan van die Bybel en nader beweeg aan Sekulêr-Humanistiese norme en waardes. Oorweeg jy dit om die NG Kerk te verlaat en lidmaat te word van die APK, of gaan jy (en ander deelnemers op hierdie webruimte) nog steeds ywerig poog om die NG Kerk van binne te “suiwer”?   

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s