Seks en Spiritualiteit

Bron: Seks en Spiritualiteit

Hierdie artikel van my is ʼn kort inleiding tot verskeie beskouings oor seksualiteit. Hierdie beskouings wissel vanaf godsdienstige mense wat seks goedkeur alleenlik wanneer dit beoefen word binne-in ʼn monogame heteroseksuele verhouding; tot selfs “spiritueel-bewuste” mense wat ʼn promiskue lewenswyse goedkeur; tot die aseksuele lewenswyse van askete en jogi’s. Ek beklemtoon die feit dat seksualiteit ʼn belangrike deel is van menswees en dat die oorbeklemtoning of onderbeklemtoning van die belangrikheid van seks mense se lewenskwaliteit dikwels benadeel.

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s