Die nadelige gevolge van tradisionele Christelike norme en waardes

Sommige magsugtige mense/groepe het al dikwels mooiklinkende idees misbruik ter bevordering van hul eie welsyn – ten koste van die welsyn van andere. Diegene wat hierdie idees propageer glo dikwels nié in die geldigheid daarvan nie, maar hulle poog om andere daarmee te mislei. Sodoende het baie godsdiensleiers en opportunistiese politici sekere dogmas en ideologieë gepropageer wat hoofsaaklik hul eie finansiële belange bevorder het. Daar is dikwels ‘n wesenlike verskil tussen die teorie en die praktyk van baie van hierdie dogmas en ideologieë. Swart Bemagtiging klink byvoorbeeld baie mensliewend en humanitêr, maar die praktyk daarvan is dat ‘n klein groepie Swartmense en Witmense daardeur bevoordeel word ten koste van die meeste ander Suid-Afrikaners wat sukkel a.g.v. veral swak dienslewering.  Tradisionele Christelike norme en waardes is byvoordeeld óók vir honderde jare deur opportuniste gepropageer ten einde hul eie belange te bevorder. Ek het in hierdie vier artikels gefokus op heelwat nadele wat dit vir miljoene mense ingehou het:

Advertisements
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

3 Responses to Die nadelige gevolge van tradisionele Christelike norme en waardes

  1. Baie insiggewend…godsdiens en politiek word lankal gebruik om mag en beheer oor mense uit te oefen.

  2. Het jou artikel ook gaan lees…baie goed geskryf.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s