Category Archives: Uncategorized

HOE OM ‘N LEWENS- EN WÊRELDBESKOUING SAAM TE STEL

‘n Lewens- en wêreldbeskouing omvat gewoonlik hierdie drie gedeeltes: Geloofstandpunte oor die aard van alle dinge. ‘n Waardestelsel, oftewel – hoe behoort mense te dink en op te tree? Wat is die mees effektiewe maniere om volgens hierdie waardestelsel te … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Waarom die meeste blankes onwillig is om weerstand te bied teen die ANC-regime

Die apatiese (en selfsugtige!) houding van die meeste blankes die afgelope 23 jaar, was onafskeidbaar deel van die toenemende geweldsmisdade, verval en agteruitgang wat ons in hierdie land beleef het.  Hoekom is daar vandag – na 23 jaar van die … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Hoe behoort ons te dink en op te tree: vier moontlike kategorieë

Vervolgens verduidelik ek my verstaan van die verskille tussen die linkerhand en regterhand paaie, as twee wyd uiteenlopende waardestelsels. Indien ons die verhouding tussen ‘n mens en ‘n moontlike God/Goddelike Werklikheid as vertrekpunt sou neem, kan ons ‘n beter begrip … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Waarom is Christene dan so verdeeld wat betref rasseverhoudinge?

Daar is deesdae geweldig baie onenigheid en verwarring onder Blanke Christene veral betreffende rasseverhoudinge. Om hierdie verwarring en oningeligte status van hulle te verstaan, moet ons veral hierdie feite in ag neem: 1) Die kerngedagte van die Ou Testament is … Lees voort

Posted in Uncategorized | 4 Kommentaar

Eienskappe van die Bybelse god, Bybelse riglyne en die invloed van persoonlike belange op kerkleiers se besluite

  Hier is die inhoud van die e-posgesprek tussen myself en Ds. Schalk Strauss, redakteur van die tydskrif “Die Boodskapper”, van die Afrikaanse Protestantse Kerk: Jaco Steyn: Geagte APK-lidmate, Hiermee deel ek graag my standpunte oor die aard van die … Lees voort

Posted in Uncategorized | 3 Kommentaar

New book about the motivations and background of Vladimir Putin

The insightful book, “Putin’s Reign of Terror the Permanent Revolution in Our Time”, written by Christopher Jon Bjerknes, was published recently and can be purchased from Amazon at https://www.amazon.com/dp/1548248533. Here is a summary of the contents of this book: On … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Rassisme en Apartheid in die Bybel

Israel se beweerde uitverkiesing as “heilige” volk: Genesis 27:28-29 “God gee aan jou [Jakob] dou uit die hemel, die rykdom van die aarde: koring en wyn in oorvloed. Volke sal jou dien, nasies sal voor jou buig [heerskappy en baasskap … Lees voort

Posted in Uncategorized | 10 Kommentaar

Interview with John Lamb Lash

https://redice.tv/red-ice-radio/eight-unifying-points-for-truth-seekers-and-knowledge-holders   John Lamb Lash is a self-educated, free-lance scholar with an interest in mythology, magic, and religion. He is the author of “Not in His Image”. This discussion opens with a discussion on truth seeking. The participants differentiate between … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Debat tussen Jaco Steyn en Josua van As in verband met die geldigheid van tradisionele Christelike dogmas

Hierdie debat kan ook gelees word by http://www.netwerk24.com/Stemme/Menings/hermie-van-zyl-wat-dan-as-alle-gelowe-gelyk-is-20160920# Jaco Steyn:   Nêrens in die Evangelies is daar ‘n duidelike uitspraak deur Jesus self waarin hy verklaar dat hy beide volledig God én Mens is, of dat hy deel is van … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

“KulturKampf” is a podcast on “The Right Stuff Radio” hosted by Titus Flavius, Tharru Larbi, Aristocles, and Gaius Tacitus. Primarily focused on philosophy, “KulturKampf” was created to rekindle interest in the Western tradition and utilize the wisdom of our forebears … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar